Ons Skep Data Prosessering Oplossings wat voldoen aan 'n Plaas se Behoeftes

Kontak Slim oplossings maak vir beter produktiwiteit

Produkte & Dienste

Produkte

Pryswenner  Plaaz Application
Meet plukkers se produktiwiteit in die boord en volg jou produk deur die hele droogproses

 Vertel my meer

Dadelpalm Aksies Toepassing
Volg 'n dadelboom se groei en aksies uitgevoer deur die plant se lewenssiklus

BETA

Web Ontwikkeling

Ons ontwikkel web toepassings vir die visualisering van Plaas data in 'n bedryfsisteem-neutrale-omgewing.

Sagteware Ontwikkeling

Skryf sagteware wat dit maklik maak om inligting in te vorder in die Landbou- en Arbeidsektor

Besigheidsbouing

Saam met ons vennote brei ons 'n besigheid se visie uit deur 'n brand te bou.

Toep Ontwikkeling

Ontwikkel Toepassings om data in te vorder in die Landbou- en Arbeidsektor

Digtale Bemarking

Brei jou besigheid se mark uit in die digitale media.

© Kopiereg Oranje Rivier Oes Data. Alle Regte Voorbehou. Privacy Policy.